Wat sê die Media van Herman van den Berg?
   
Vuurdoop Het Deure Oopgemaak Vir Kunstenaars
deur Martjie Roos (Beeld)


Herman van den Berg, finalis in Vuurdoop se kontemporêre afdeling, se debuutalbum, Herman van den Berg, is ook verlede jaar uitgereik. Volgens van den Berg het die wedstryd ook baie deure vir hom as liedjieskrywer en sanger oopgemaak. “ Ek het heelwat TV-blootstelling gekry en as finalis kon ek ook makliker iemand kry om my debuutalbum te borg.

Sy raad aan kunstenaars wat hul eerste album wil opneem, is: “Goeie liedjies is die basis van jou album en jy moet voor die tyd baie tyd daaraan bestee om die regte material bymekaar te kry – of jy die liedjies nou self skryf of ander liedjieskrywers se liedjies moet kies. “Jy moet presies weet wat jy wil doen voordat jy in die klankateljee instap – met ander woorde, jy moet goed voorbereid wees.”

   
sel: 083 232 1377
epos: info@hermanvdb.co.za
hermanvandenberg.eu brelinafrikaans.eu
 
Kopiereg © 2000 - 2017 Herman van den Berg.
Alle regte voorbehou.
webwerf ontwikkel deur Dumel
grafiese ontwerp - Chenette Swart