Wat sê die Media van Herman van den Berg?
   
  "Met die deurwintering van tyd, 'n terughunkering na gister, kieskeurigheid en puntenerigheid bied hy musiekliefhebbers op sy sesde album 'n nostalgiese, insiggewende musikale reis deur 12 stewige werke" - Christiaan J de Swardt, Vrouekeur
  Jacques Brel sinvol vertaal in Afrikaans - Beeld

"Die eerste Afrikaanse uitreiking sedert Chris Chameleon se Ek herhaal jou, wat my regop laat sit het en elke haar op my lyf ook. Musikaal is dit ‘n tour de force en tegnies uitstekend…. Groots" – DeKat

  "‘n Meesleurende meesterstuk... met pragtige, onvergeetlike musiek" – Huisgenoot
  "...‘n versamelstuk, en ‘n briljante album wat ‘is wat dit is' " – GetIt
  "Hy word beskou as een van die heel beste liedjieskrywers in die land en sy jongste album versterk dit net... Dit is musiek vir die siel" – Rapport Tydskrif
  "As jy vanjaar net een CD gaan koop, oorweeg dié een sterk. Die produksie is uitstekend. Dis regte musiek." - Sarie
  "meesleurende melodieë, kragtige kitaarballades en intelligente, treffende lirieke." – Rapport
  "In elke liedjie is dit duidelik dat dit gaan oor afronding. Dit is veral die instrumente wat aan elkeen sy eie ryk, vervullende geur gee." – Beeld Plus
  "asemrowend mooi, lui roerende note… 'n perfekte instrumentele uitvoering, wat die internasionale bekendheid en ervaring van die kunstenaar duidelik maak" – Vetseun
  "Die ‘Sting’ van Afrikaans"Geraas
  "Hier is ‘n CD wat nuwe weë vir Afrikaanse musiek baan" – Keur
  "Dis Afrikaans op sy mooiste" – Rooi Rose
  "Ingenieur meen die musieknote wink nou" - Beeld, 18/11/1998
  "Herman van den Berg - van melkbottels tot melodieë deur Martjie Roos" - Beeld Plus, 14/12/1999
  "Nuwe Sterre deur Teresa Coetzee" - Rooi Rose, 19/01/2000
  "Flair Proe Aan Die Naam: Herman Van Den Berg. Dis Eg Afrikaans. Sy Melodieë, Lirieke En Vertolk-Aanslag Getuig Van Flair, Al Is Dit Deur Internasionale Sterre Beinvloed... deur CJ De Swardt" - Vrouekeur, 28/01/2000
  "Beiteltjie Kerf Diep; Vol Stof Tot Nadenke deur Zuleika van Zyl" - Spat Aardklop, 30/09/2000
  "Herman Se Tweede Lewe deur Ilza Roggeband" - Huisgenoot, 12/10/2000
  "A Night out with "Die Volk" deur Derek Davey" - Randburg Sun, 02/12/2000
  "Die Singende Ingenieur deur Schalk Scoombie" - Beeld Plus, 27/02/2001
  "Vuurdoop Het Deure Oopgemaak Vir Kunstenaars deur Martjie Roos" - Beeld
  "Beste nuwe manlike kunstenaar" – Huisgenoot
  "Een van die beste, indien nie die heel beste nie, nuweling op ons musiektoneel"Theunis Engelbrecht
  "...’n Nuwe stem maak opslae in die Afrikaanse musiekbedryf – gee aan Afrikaans ’n internasionale kleur. Die versameling snitte weerspieël die sanger se wye musiekbelangstelling … ’n Mens soek egter verniet na geykte liefdesliedjies; selfs kwessies waaroor daar nog nie in Afrikaans gesing is nie, word satiries, maar met smaak en musikale flair aangespreek. Hierdie CD baan nuwe weë vir Afrikaanse musiek..." - kalahari.net
   
  Album Persvrystellings:
  Brel - Laat my by jou bly (Herman van den Berg, 2011)
  Dit is wat dit is (Herman van den Berg, 2008)
  Brel in Afrikaans (Herman van den Berg, 2007)
  Proe die aarde (Herman van den Berg, 2002)
  Herman van den Berg (Herman van den Berg se debuut album, 2000)
   
  Nuusbriewe:
 

Lees Herman se nuutste en vorige nuusbriewe

   
sel: 083 232 1377
epos: info@hermanvdb.co.za
hermanvandenberg.eu brelinafrikaans.eu
 
Kopiereg © 2000 - 2017 Herman van den Berg.
Alle regte voorbehou.
webwerf ontwikkel deur Dumel
grafiese ontwerp - Chenette Swart